Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 2)

Ondankbaarheid Mensdom verstom my elke dag meer! Kla en ween sonder enige keer! Met witbrood onder die arm gedra, Bly mens na meer daagliks vra. Maklik word kos in ‘n asdrom gegooi, Dit lyk dan nie meer eetbaar en mooi. Terwyl ander vir ‘n stukkie brood bid, Doodgaan en in armoede sit! As jy kos […]

Tevredenheid My asem maak stoom in die koue lug, Terwyl die aarde onder winterweer sug. Vloei rillings deur my liggaam se are, Terwyl die wind blaai deur afgevalde blare. Die kleur van vaal, met spikkels van rooiwyn, Het stelselmatig aan die bome verskyn. Yskoue het die atmosfeer kom vul, En koudkry het aan my lyf […]

op my duin skyn die sonnetjie heerlik skoon is alles na reën brakkenjan geduldig langs my sonstrale doen hom ook goed soos kinders is hulle in die huis afhanklik van ons kom en gaan maar verseker van hul bestaan wakker bewaak hulle onse tuis wanneer ons alleen wil uitgaan moet hulle eers mooi verstaan sowaar […]

Die laaste blaar Aan die boom eens weelderig met kleur beblaar hang goud en koper… die laaste blaar herfs se skatkis deur koue se sekel verniel ook hierdie blaar sal voor Winter kom kniel Saggies suis suidewind beulblaser van Winter se bewind takkies swaai heen en weer dan daal die koue skielik neer Grootoog staar […]

Die EKG So met verloop van tyd begin jou lyf mos stelselmatig te protesteer teen jou herhaalde misbruik van sy goedhartigheid. Jou oë wil nie meer lekker fokus nie, en jou ruggraat versteen stelselmatig. Buk raak werk, en jou toonnaels is skielik van ʼn besonders harde titaan allooi gemaak. Dit wil my voorkom of ek […]

elke oggend dink ek aan wat voorlê alles wat gedoen moet word vandag gewoonlik is daar onaangename take dan wals ek so weg van daardie dinge stel ek uit en stel uit tot ek dit vergeet so gaan dae verby en die “padda-take” bly versteek onder my uitstelkombers tot dit een mooi dag regtig nodig […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed