Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 3)

Pa Pa, ek wens dat ek hierdie maand waarin vaderskap gevier word ook jou lof kan besing en tot die hemele roep en vertel dat ek verlang ek wens ek kon vertel van hoe leeg my hart voel en niks ooit weer sin sal maak want my steunpilaar is weggevat maar ek kan net dankie […]

uit die wye golwende see kom daar slierende wolke skemeraand se komberse bitterkoue windjie sny sag meeue gaan sit en bibber yskoue glimmende strand stadig kom donker gestalte uit golwe gekruip en lê stil uit gestalte kom dun skadu sagte suig geluide klink op moeder seeleeu brom sag seeleeu-welp suig onbewus ©Teárlach

dagbreek oor see klink op soos kleure ontplof meeue se skor geskreeu sny lug skerp son doen sy bes om golwe te verhit sononder het trane op sy wang wat afdrup van lae vlieswolke hoekom! klink kiewiet op weg is jy! weg is jy! praat hy my vry skrop dan nes op gruispad asof kleintjies […]

om geloof te he kan ons berge versit ons naaste daagliks oor die klippe te dra om jou hart oop te maak en vir n ander te laat sing gee jou n rede om soggens die son te sien blink vergifins aan jou kwaad doener te gee n wrok nie te laat koester maak die […]

Verstar, verdwaalde kyk, uit oë drooggehuil, Dieper lê die waarheid waar agter jy wil skuil. Lyne diep gekerf in ‘n vel so droog soos bas, Lê gekruis oor kommerwonde van elke dag se las. Hande opgewerk, hard en oop gebars, Vryf skurf teen mekaar om die koue te verpas. Hare dof en dor, in ponie […]

slap leierskap wek geen vertroue leierskap met ‘n venynige byt ook balans in leierskap en bestuur nodig haaie gaan heeltyd vir beste brokkies skilpaaie kom te laat om invloed te wys dolfyne is slim en doelgerig en vaartbelyn wees soos die dolfyne met jou leierskap deurdink elke stap wat jy neem hoe moeilik dit ook […]

ons kan maar net wonder n huilende baba te los om net daar te le sal die verseker sterwe almal dra vrugte in die Here se seisoene die tye tussen in is daar vir n rede om weer op te staan is vir almal bedoel verlede se skerwe agter te laat is wat ons almal […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed