Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 5)

soos die ploegskaar deur stomende grond dolwe so dolf die waarheid deur mense se lewens met elke treë wat die skaar sny, val sooie bly dit lê in ontblote waarheid en lig mense lewens oopgeskeur deur trauma en hartseer stoom oop en so seer; sonder die oopsny van die grond in ploegvore kan daar nie […]

van my duin se hoogste punt en ook vanwaar ek sweef kon ek dit nog nooit sien enigiets in God se natuur wat vir niks deug nie; wat is ‘n deugniet tog vreemd goed vir niks, geen waarde menslike swakheid in een kwaadstoker en niksnut waardeloos vir homself; tog glo ons is daar ‘n doel […]

God het sy woede oor die aarde uitgespoeg! Ikone van tyd is uitmekaar geruk – tot op die siel ontbloot, waar geen uiterlike vertoon die seer verdoes. Mens het baie woorde en vertrou in sy eie vermoë, maar nou staan hy sonder ‘n enkele woord, en aanskou die krag van die natuur. Raak hy diep […]

Jy praat van tyd, maar jy is altyd dronk. Jou politieke opinie vol kontroversie en polemiek; Ek het nie lus om in kringe oor dieselfde punt te redeneer. Jy praat van liefde, maar jy is dronk. In plaas van woorde wat vlei en van bewondering getuig – is jou taal net kru – ek voel […]

Raai en raai, waar gedagtes draai… Luister en luister waar die ritmes draal van woorde versigtig uit jou toorkis gehaal. Soos wiggies wat die weegskaal swaai, sal die woorde maal en maal. Wan die waarheid van die kaf… Ontkiem net die goeie saad? In die skadu van dié boom sal baie rus…

Druk ‘n knoppie om die hek oop te vlek. Sluit die sedan en groet die honde. Organiseer die kospotte Wag vir die hek… ‘n Stem by die deur wat groet in algemeen. ‘Die TV se geraas en kinders se geskree. Hy verkies wingerdsap bo koffie of tee. Een word twee…drie en meer. In walms van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed