Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 4)

Verbrokkeling van gesinstrukture BRULLENDE LEEU Soos ‘n brullende leeu geel monster brul en skreeu angs maak jou naar gevaarlike oë wat vir jou staar vuuroond gevaar grootste leeunaar op moeder aarde gebaar maak die mensdom klaar wees nugter wees wakker jaloesie maak jou blind op soek om iemand te verslind Families word daagliks verwoes sondes […]

soos seewater rotse erodeer so erodeer veranderinge die mens krake van uitsit en inkrimp verskyn skeure diep gesny oop en verweer rotse in die see word wit geverf waar seevoëls saans oornag gemerk in wit-blou strepe waarop swamme floreer gesig van bejaarde vertel van lewe swaarkry en goeie tye ©Teárlach

God is vêr, maar ‘n mens is naby. ‘n Mens in God se beeld gemaak: God in jou en God in my. Verklaar jou liefde aan een wat vêr is, maar vervloek die een hier by jou… Aan die einde van tyd word alles nuut… op hiérdié aarde moet dié mens nóú heers. Onder sy […]

op sy duin is daar min te poëtiseer om dinge mooier voor te stel as wat dit is wanneer sy siel sweef oor golwe en strande sien hy alles soos dit is, nie soos dit kan wees sonder veel poëtiek of suiwer poëtika beland hy dalk onder pruldigters deel van poëtasters klieke sy poësie bly […]

SKAAKMAT Die Dame het die Koning onttroon van hom minagtend haar pion gemaak strategies buit sy haar stukke in tydbeheer van sluwe middelspel nukke met trane en verwyte skuif sy in magspel die pion tot geïsoleerde menswees verward en gekniehalter op ‘n pioneiland van kragspel Juig sy oor haar eie kroning verhewe bo die gevalle […]

met slakkepas kruip die lewe oor berge en dale van die verlede die toekoms in gaan tyd en hede bagasie op sy rug gelaai wie skakel die son se lig aan wie doof elke keer die maan is dit wie ek dink en glo ons Koning van daar bo ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed