Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 3)

blou lug weerkaats in blou beleë spierwit meeue sweef eensaam geverfde rotse teen blou geraam vanwaar ek sit is dit net reg geleë wit bondel-wolkies vlok bymekaar duine beweeg in wiegende tolbos veld diertjies leef nou op droë kos soos bondels wit watte wat vergaar soos die jaar na sy einde spoed word nuwe jaar […]

Stap ek terug in geheue op sinkplaat pad waar ek in selftoegediende droefheid bad sien ek kommer en vrese, terwyl ek terugblik na verlede. Onthou ek in middernag snikke, n Stem wat vertroos, met helende woorde oor my siel seer-broos. Beloftes gegiet, uit waarmakende Woord, Gegee aan my soos noodsaaklike brood. Die onheil trotseer met […]

INK Ek tuimel-val onbevange dwarsdeur die rou hartstog van jou vingers. Ek speel hoogtou-akrobaat op die ongetemde akkoord van jou hartsbewegingslyn. My gees smeul tussen die 1000 verskietende sterre van liefhê. …. Nog vasgevang binne-in die wild-branderbreek van God se vrugwater. En my lyf bly gekruisig aan die mistieka van ons Slowdance… …. as een. […]

as blomme pyn kon stil sou ek ’n duisend langsteellelies pluk en dit in erdekruike op die trappe van jou stoep rangskik ek sou ry op ry laventelbos in jou agtertuin se leemtes plant en voor elke ruit van jou ’n sonneblom laat geel… as blomme pyn kon heel © Carma Shaw 23 November 2018

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed