Jongste aktiwiteit:

November(Page 2)

Soekend – na die refleksie van my siel Wagtend – vir my hart se weerspieël Verlangend – na omgee diep gekweek Verterend – die eensaam wat bly vreet. Wonder – oor mens se diepste wese Vraend – koester ander my vrese Wetend – vir n ander dimensie is ek beskoor Ontwakend – maar terselfdetyd besig […]

 Die film, BALON Twee gesinne in die ou DDR wil „Republiekvlug” begaan. Hulle wil met ‘n warmlugballon in die Weste uit die kloue van die „reel-eksisterende sosialisme” ontsnap. Hulle werk in handweklike bedrywe en het die moontlikheid om so ‘n ballon te bou, ofskoon nie een van hulle ooit met vlieëry of lugballons iets te […]

Die sonbesies sing lof toe aan die gietende son met hitte wat op plaaskors vlammend neerbak. Windpomp is verstar in die laatmiddag lug Terwyl hy vergeefs op n briessie lafenis wag. Uitgedroog lê die sement van die plaasdam wat kraak en smeek vir n leksel water om skaap se dors te les. Die droogheid van […]

Soos moeder Eva het sy opgestaan die brokke van haar verlede saam met die kreukels en stof uit die lakens oor haar bed afgeskud toe die somersoggend in die palm van haar hand vasgevang en alles om haar in smôrensoranje geskilder – die laaste ster ook opgevou en in haar sak gedruk haarself in ewige […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed