Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 8)

Ek is besig met ‘Raaiselkind’ van Annelie Botes. Dit is die tragiese verhaal van ‘n ma se lewe met haar outistiese kind. Wat ‘n openbaring is dit nie! Annelie beeld dit so werklik uit dat jy nie anders kan as om saam met hierdie ma te ly nie. Elke aand lees ek net ‘n paar […]

Wanneer jy snags nie kan slaap nie, gaan jou gedagtes baie maal heeltemaal op loop. Dit is so half of dit iets buite jou is en jy is net die toeskouer, of in hierdie geval, die toehoorder. Soms gaan jy op ‘n ongekende reis, ander kere is dit ou bekende stofpaaie waarlangs jy al male […]

Verlange hunker na drome Van rustigheid en vrede In wonings waar mure Gebou is van liefde. Waar die lirieke van goue oues die kamers kom vul en jy my in jou arms vou en stadig oor die vloer beweeg. Terwyl die reen ritmies die wysie aanneem van klanke van heimwee waar liefde bly. En ek […]

waar jy my hare saggies in sterstof verf het die maan jaloers gekyk hoe die melkweg in spikkels deur my oë tree my vingers boetseer jou hart se klop as jy ‘n duisend vuurvliegies inmekaar vleg en dit laat sirkel om die skerfiemaan tot dit in my hartklop kon anker gooi die son van jou […]

deur die kneusing van ‘n gewonde droom was jou stem die lullaby wat my kon tula teen die skeuring van die wegholwind die wêreld lê verdwaald in die leegheid van my woorde en my trane word ontvlugtingsbrûe op papier tog word drome hergebore (al loop spore dood) en kry hoop nuwe ankers in bloureënblomme as […]

donker bruin ogies kyk na my met gevlekte wit en bruin ore tussen swart wimpers verlore so sal hy al sy tyd aan my wy gesiggie altyd vriendelik gedweë altyd by my voete rustig wakker beskerm hy my van elke rakker hele lewe soos goue rots gedeë hart van ‘n leeu in lyf van ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed