Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 13)

met beurt krag gaan iemand se alarm af elke keer wanneer die krag terugkom blêr dit pleks dit laat weet as die krag afgaan maar nee slegs wanneer stroom weer loop so word ons mense gekondisioneer teen smart elke keer wanneer iemand vermoor word dan kom daar ‘n al kleiner wordende beriggie een van die […]

laat middag skadus dek my duin in strepe trek dit sonstrale weg van my my siel sweef nog hoog oor alles wat aangaan my toevlug veilig by Hom wat alles en almal beskerm geen sluwe net van boosheid kan my daar aanraak onder vlerke van Sy meeue skuil ek teen die son geen vrees of […]

Ek werk ondergronds en kyk hul deur: Onnies is ook maar dikwels in die sop! Dis die hoof, die ouers en leerders ook, vraestelle, merkwerk en almal wat dop! ‘n Onnie het ‘n stoel in die personeelkamer, ‘n eie beker (behoede my!) en teelepels bly soek. Hul stry oor toesig, vryperiodes, die fotostaatmasjien en soek […]

Bring dit onder woorde hierdie stomp byl deur my binneklip, ‘n kotskeel dowwe knop skreeuend sonder klanke. Tem dit met beeldspraak en omskrywing – eina is net babataal – sonder lig sonder hoop sonder . . . Uiteindelik is excruciating skrynend pynlik, eensaam soos die hel, maar ‘n swaard uit rots in die hand van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed