Persepsie
In die gevangenis van my ego Slaan die hoogverraad van jou woorde teen my siel se plafon vas En eggo terug vir meer. Het ek jou nie dalk geskep? As versinnebeelding van my vrees, om my te konfronteer? Is daar dalk meer agter die motief van jou woorde om my tot hoër hoogtes te moes […]
My taal my trots
Op drie skepe het jy aangekom jou fondamente hier kom bou waar fynbos en proteas blom jou tot ń volk se taal ontvou veelsydig en kleurvol soos lelies in die veld waar my gedagtes weghol as ek waarheid met woorde laat geld deur stampe en stote staan jy sterk baklei jy ń bittere stryd teen […]
trappe
oral teen die see steek daar loopgange uit hout geboude loopgang-trappe soms spoel hoogwater dit weg meestal bly dit net daar lê gebou om mense te help makliker op strand en terug te kom so het elke huis trappe na boonste en ander vloere rykmanshuise wit torings vakansie verblyf eenvoudig maar effektief word geld gemaak […]
Ons het tyd
Tyd leef in ñ leeftyd betaal in al jou vreugdes opofferings, selfs wanneer jy val; wanneer jou bloed nog vurig klop tel jy nie die tyd nie jy lewe vir môre vir nog ñ kans, maar wat is die prys as die lewe nog deur jou are bruis en jy vanselfsprekend alles aanvaar en dit […]
‘n Warm melodie
Met die veld se nabyheid die wildesprei van pers blomme loer agter die wolke ‘n nuwe maan skitter talle sterre blou-wit oor die oseaan Trippel ‘n ritsel windjie duisende spoortjies van onthou wat jou in ‘n gewigslose vryheid omvou Dit maak die vreugdes voller ons hoop helderder die rede om te leef duideliker nou stap […]
Skadu’s
laat op een aand. ek saam.. geliefdes.. met hul.. skadu’s teen my muur. form dit prentjies van ons silhouette. vertrosende arms wat mekaar omvou. ek verlang.. weergalm dit pynlik.. vir geliefkosende skadu’s teen my muur. net stilte.. en trane.. ingekleur in swart.. het n oomblik steeds verhelder. al was dit al te pynlike. hoe moet […]
Regie in ROLPRENTE
Regie in MODERNE ROLPRENTE [Deel 1 van 2] Iemand het op ‘n tyd gesê, „Die filmregisseur is díe mens wat ons die meeste manipuleer! Hy sê ons waarheen ons moet kyk en hy versteek die dinge wat ons nie mag sien nie agter die kamera.” Dit wil sê, as jy gaan fliekkyk, laat jy toe […]
Aandag lede: Inligting vir samewerking met Dagbreek uitgewers
Ek deel graag die volgende inligtingstuk met die INK lede, maak asb gebruik daarvan indien u dit sou verkies Dagbreek Uitgewers is met die doel gestig om nuwe skrywers van hulp te wees met die publisering van hulle werke, Fiksie, Nie-Fiksie sowel as Romanse. Manuskripte kan aan dagbreekuitgewers@gmail.com ge-epos word vir goedkeuring. Erkende + Gesoute […]