Die heelal en sy Skepper
As die wind oor dorre Bo-Karoo vlaktes gly en die beeste hul stertkante wind op wil draai die tolbosse ligvoets trippel oor grasvelde heen wyl vlieswolk-skadu’s met stof resies jaag dan trommel dit diep van uit my boesem versink in die begeesterde Johannes se woorde sy hart aan die punt van ʼn veer vasgemaak waar […]
Koos en Smiley
e midde van die werksdinge van hierdie dag, is daar ’n klompie melodieë wat tydig en met klinkende reëlmaat my gedagtes na hierdie skryfding terugroep. Iets waaroor ek beide bly en hartseer is. Sedert die begin van die skryfperdjie, was 2017 die jaar waarin ek die minste skryfstukkies of opstelletjies die papier laat sien het. […]
dag der dae
wanneer die drie d’s jou tref wil jy teen mure uitklim donker dag se glimmer duister dag se fluister dooie dag van lyding ai! – dae is nie meer soos voorheen dit vlieg dit lieg selfs die maan vertel elke ander aand sy storie verskillend waar hy gisteraand gesak het moet jy nie soek vanaand […]
Kaapse droogte
Die suidewind van Namakwaland die sleepmis van Skuinsbaai en die droogte van die Wes-Kaap die landskap herinner aan tonele uit die Namibwoestyn Ons bid vir verbreking van die droogte en vir ‘n terugdraai na God totdat jy naak voor jouself staan met albei voete op die grond Terwyl die mossels ewig slaap met swart boggels […]
Breinbewus.
Breinbewus. Ek voel vloeistof loop uit my ore uit. Toe ek die woorde hoor, draai ek dit n rukkie rond in my gedagtes. En ek besluit om tog met die woorde en die werklikheid te speel. Toe ek laas vir die suster vertel dat ek bewus is van n ligte vloeistobeweging uit my oor, het […]
Die hunkering
‘n Wolkerige mistigheid het voor die groot, geel maan kom hang. Ek loop weer deur die donker koelte en wéét hoe voel verlang. © Carma Shaw 30 Januarie 2018
soekend
elkeen besit dit elkeen weet dit nie elkeen kan dit geniet elkeen kan dit ontwikkel baie leef spreekwoordelik daarvoor baie het geen besef van die waarde nie baie kan meer daarvan maak in hulle lewens baie kan leer daaruit en hulle lewens versterk die wat dit besit leef die wat dit nognie ken soek die […]
Ek is blou
Ek is blou waterwasem teen die nagster se binnekant My verf loop oor jou sag se vêr Ek wil jou vergeet in geel okkerneut en jou los laat in ‘n ander land se herfshand ©Sonja Peacock
Die wind het nie gewaai
Die wind het nie gewaai daai dag toe jy weg is nie, maar my verf het bly oorloop … oor my pen … oor my woorde … oor my skewe dag … oor my weggesteekte gevoellens … oor my gebreekte hart …. totdat die blousel uit was en daar niks n i k s net […]
Saam die klank van die see
Gedruis van die see verwarde klank so konstant bespiegel saam jou menswees om lewenslesse se hoofrolle te vertolk stry jul oor verlede gebrokenheid ongelykheid deel saam mekaar intieme vergelykings vrylike dagdrome in gemeen jul gedagtlike hoogtes saam omvou teleurstellings, sondelike dade alles wat jul laat berou begeertes van die siel n dodeklank verby groetnis aan […]