Ware vreugde
baba se eerste tree skulpies skitter in die see kinders se skaterlag veldblomme se prag jong paartjie is verlief berge is die hartedief liefde soos oumenshande skildermooi lande geld is ‘n stukkie papier vreugde bring ware plesier © Roeline
Professor Snerp (‘n epiese gedig)
‘n halfbloed towenaar gebore op 9 Januarie 1960 vaal seun van Tobias en Eileen Snerp grootgeword in ’n Moggelwêreld Spinner se eind is die dorp se naam bly naby Moggels Evans familie sy enigste ware liefde is modderbloed Lily Evans verbode vrugte in die towerwêreld op 1979 in huis Slytherin gedeel by Hogwarts Skool vir […]
‘n Hart wat bloei
‘n Hart wat bloei ken die lewe se seer ‘n Hart wat bloei het al duur lesse geleer ‘n Hart wat bloei kan ‘n ander se pyn verlig ‘n Hart wat bloei weet dit help nie om te vlug ‘n Hart wat bloei is soos ‘n oop wond ‘n Hart wat bloei word net by […]
BALLADE: SILWER VROU
BALLADE: SILWER VROU sonder aarsel in ‘n blink silwer baan voltooi saggies kring na kring dag en nag sonder om eenmaal te staan elke einde ’n nuwe begin sleep ‘n mantel vol sterre om hoop te bring te saai soos sy om die aarde gly te bemoedig met elke omwenteling te troos waar sy trane […]
DIE WIEL DRAAI HFSTK 17
HOOFSTUK 17 Toe Elsabe Saterdagoggend opstaan is die eerste wat haar opval dat Hans nog nie in is nie. In die begin is sy nie bekommerd nie maar toe hy deur die oggend nie inkom nie begin sy bekommerd raak. Net voor een voor hulle huis toe gaan bel Marietjie die loko want hulle is […]
saterdag blues
op ‘n saterdag aand is dit tyd vir vrolike musiek vrolike geselskap en rustigheid soms, egter raak dit te vroeg stil mense wat hard gewerk het slaap is daar nie eens wind wat suis selfs ou kiewiet raak tjoepstil golwe in laagwater klanke donker wolke weerkaats dag se hitte op aarde slaap lyk skielik nie […]
Die man met die ligblou oe. Episode 2 – Deel 3
Die man met die ligbou oë. Episode 2 – Deel 3 Daniel ry die stofpad deur die lemoenboorde tot by die ingang van The Lodge. Op krakerige klippies stop hy en klim uit. Hy dra ‘n wit hemp, swart broek, ‘n lang swart leer jas en ‘n leer pet op sy kop. Soos hy uitklim […]
Jy los my maar wil my nie laat gaan nie.
Jy is taai soos ‘n chappie ek het in jou getrap jy wil my nie los nie maar wou ook nie hê ek moes in jou trap nie. Jy klou met alles in jou en ek spook met alles in my om jou van my los te maak.
Verlange na Eden
As die lewe sy harteloos suidewind kom draai en seer in ons harte in waai die reuk van die liefde se dood soos verdorde roosknop ontbloot die beddings met sy dood wil verfraai verwoes en vertrapte God-skepsels oor mistige eeue in trane verdrink hul stemme wat uitroep en kreun met trane wat lank reeds verdroog […]
Die Lewe
Lewe Wanneer begin die lewe? Met bevrugting? Met die eerste hartklop? Op ses weke? Met geboorte? Of begin die lewe met die eerste asemteug onder geluid van ‘n gehuil? Wanneer hy skuur-skuur oor die vloer begin kruip? Wanneer hy sy eerste wankelrige tree gee; -val en opstaan,val en opstaan- As die tande een vir een […]