Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 217)

in koelte van die aand rus ek op my spesiale duin dit staan oor die see en kyk lomerige hittestrome verdwyn sag in aand se koeler luggie golwe lê ver terug en laag lê rotse bloot met kleur skulpdiere skarrel agter water aan wat ver terug gaan staan spesiale tye tye van blydskap vriendskappe gesmee […]

Die man met die ligbou oë Episode 2 – deel 1 Daniel kyk stip na die skerm. Verskeie fotos van ‘n pragtige jong blondine verskyn , hulle oorvleuel mekaar op plekke. Hy draai terug na die Kolonel en maak die legger wat voor hom lê oop. “Jorike Gunther” begin die Kolonel die inligtingsessie, “dogter van […]

onder vals ligte op ‘n strand skreeu ‘n groep musikante hul gesing klink na geween hul wysie gekners van tande rondom wieg en wip tieners in pseudo hipnose verdwaas drank, dwelms en vrye dop klere swaai en siele verraai bo in hul dubbel luukse suite sit en suip ouers vrolik dronk gewetenloos oor kinders se […]

as vrolik olik was sou daar baie trane wees gesiggies wat lag in oë se prag maak gesels oop in woorde van stroop ver van die wysie bring jou naby aan vals stugheid plaas druk op jou gesigspiere dit maak jou vroeg oud en moeg sou daar elke dag storms wees sal see nie meer […]

Alleen op die bankie buskaartjie in die hand toebroodjies in ’n papiersak wag vir die bus Baie busse kom nader bly maar net nog sit die banier straal dit uit Verkeerde roete vir jou! ’n Bus kom hou stil mense klim net uit voor die deur vinnig sluit Verkeerde kaartjie in die hand! Die bankie […]

Verlede Vrydagaand “ping” my selfoon en ‘n ou skoolvriend se boodskap lees: “Uys van der Westhuizen died last night of a heart attack”. Ai, dit was ‘n groot ontnugtering. Uys het ek eintlik eers leer ken middel 1979 toe ek besluit het genoeg is genoeg nadat ‘n skrum geval met ‘n rugby oefening het en […]

Grenslose eindige vernietiging vasgevang tussen tralies bedink in ysverweerde sel tussen yster en mure ‘n laaste groet kom aan einde wat besiel denke aandadig aan nog een in lewe vasgevang ploeter voort asof niks gebeur maar tussen vier mure ‘n laaste besluit oorgegee ‘n besluit is geneem en uitgevoer stof tot nadenke gryp iemand aan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed