Loop saam, loop saam deur die lewe…
. . . stap saam na Hanover traat. Ons stap ’n wye draai deur toeka. Radio se toeka, is onafwendbaar deel van myne. Vroegoggend was Flink uit die Vere met Fanus Rautenbach. Na ontbyt 9h15 was dit Siembamba, waar onder andere Liewe Heksie lewe gekry het. Van 10h30 afwas daar ’n program vir die huisvrou. […]
Rondte vir rondte (Silwer)
Die een ou spoor was groot en die ander spoor was klein – hul strompel hygend langs mekaar, so swaar op teen die duin. As uitasems bo uitkom, gaan hul rollend saam afgly tot amper in die see – gedaan en moeg gestry. Tot bo is dit tien treë en dan weer twintig terug. Só […]
Die nes is leeg (Silwer)
sy’s ingenestel op my skoot – net drie en die sneeuste syste sagste soenste haartjies streel my mond die warm van haar kop en sekondes stil se woelwater deurstraal en grond my ganse wese, is in my hart geëts nou’s sy nie meer drie nie, maar meer as dertig en tussen drie en dertig is […]
ex re et ex tempore (Silwer)
“ESCALATOR – UP FIRST FLOOR: PHARMACY AND TOYS” Bondel-bondel oplig en gly staalblokke soos ure verby In my kindertyd het ek gedog (en veerplant is mos bog) ‘n trappie kan jou sleep diep weg in jou moer daar onder die vloer, as jy nie jou litte roer en oor die boonste gryp-gryp tandjies hop om […]
horison
horison op die horison lê die pad wat ek moet vat in die verte lyk die dubbelstreep ñ een-geel in geheel waar ek staan is dit dan ñ geel-verdeel watter kant toe nou regs of links? n keuse gou? “Left …where nothing is right” of is dit..? “Right…where nothing is left” Met elke voet se […]
DESIGNERSMILE
DESIGNERSMILE swaar soos ‘n klip lê my hart in my bors my stiff upperlip ‘n ondeurdringbare kors ek gee my designersmile vir almal wat vra terwyl ek all the while die pyn sleepdra wat bloeddrupseer deur my lewe sweer my designersmile is vir jou wat wil weet hoe ek my Golgota uitkom sonder sweet sonder […]
Wit Trillium Dagbreek
spieëltjie wys vir my hoe sal iemand kan dink ek is mooi as sy woorde, “jy’s met kak agter ‘n sif gegooi,” my in die nagstilte brandmerk soos die sproete op my lyf vlek dit my gees maar my siel skreeu “breek vry, breek vry!” die waarheid weergalm en verbrokkel sy leuens en kom skilder […]
Tuiste vir ‘n seekind
ek mis die reuk van jou soutasem wat deur my roomwit gordyne waai die duining van jou hartklop speel vroeg al spieëlglad oor my baai en spoeg sy wit skuimbolle woedend tussen die rotse met jou diep sug verdonker die horison rek jy oor my strande en kom teken jou prentjies in wasem teen my […]
As die liefde dan waansinnig is, mag ek nooit weer my sinne raakloop nie.
As kind droom ons van die ridder op die wit perd, verlees ons aan Aspoestertjie en Sneeuwitjie en bou lugkastele rondom die sprokiesverhale. Dogtertjies na-aap hulle (met die hulp van die mammas) en trek aan soos hul gunsteling prinses. Pappas help ook met hierdie illusie en so glo die kind dat dit ‘n werklikheid is […]
Dood, waar is jou angel? Deur Lynelle Clark
‘n Oor vertaalde stuk geskryf einde 2015 vir ‘n Londense tydskrif Dood se angel los geliefdes lam en verslae lank na die afsterwe van ‘n geliefde. Die persoon se teenwoordigheid in die huis ‘n tasbare bewusmaking dat hulle daar was. Die nagte is gewoonlik die ergste. Dit is dan wanneer jy meer bewus is van […]