Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 3)

Pa, is U nog wakker. Dis ek, jou dogtertjie. Skroom moet jy nie wees nie ons Almagtige Skepper ken jou klaar, en sal die hemeldeure vir jou oopmaak. Jy’t dan sy dade gehoorsaaam en is nou amper bewus van waar Hy woon. Dit is so pragtig, met groentuine wat vrugkiem. Mamma, jou gehudene sê in […]

Dis op ’n dag soos vandag (en gister ook) dat mens moet stokkiesdraai, verantwoordelikheid by die agterdeur uitskop en oopmond in die vars lug glimlag. Dis op ’n dag soos vandag, wanneer die son glashelder skyn, die hemele blouer as blou is, dat mens moet wegsink in die natuur se prag. Dis op ’n dag […]

As ek kon sou ek al die foute van die verlede reg wou maak … sou ek so graag meer oplettend en paraat wou wees … sou ek graag die wolf voor die deur dood wou maak … maar tyd het nie brieke nie keuses ken geen perke nie en foute kan nie omgedraai word […]

In die binnekamer van my woelsieke hart lê drome aan skerwe gespat, tussen baardhaar-beloftes vas teen die wortels van grashalms ingetrap In ń hoek eenkant my siel vasgevang deur warboel-gedagtes wat hulpeloos spartel soos ledemate sonder verstand; spartel en baklei ek ń verbete stryd – die innige hel in my hart Skarrel en stry ek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed