J Y M O E T W E E T W A T J Y D O E N !
J Y M O E T W E E T W A T J Y D O E N ! Oproep aan ‘n Verantwoordelike Jy moet wéét wat jy doen!! Ja, jy! Jou navolger gaan ° tydens die swangerskap van sy moeder in die disko saamgejol het, ° in sy kindheid en jeug allerhand gifstowwe […]
Liefde in laat-lente (Brons)
In die winter het ek my saad gesaai, diep onder donkergrond versteek, waar roet en roes nie kon vreet en vyand nie met verwoesting breek. Daagliks het ek my vrug gewater, met omspit van gebed die grond versag. Geduldig het ek op goue gerwe gewag, waak gehou oor my hemelprag. In die blos van sonskyn […]
Gypsy heart
my unique taste for life burns like wildfire as I live by my own rules and I can’t dance the dance of live without you don’t roam to far my gypsy soul I am wild and I am free I will play you the rhythm of my gypsy heart beating inside of me ©Jessica Venter […]
NAAIN-ELEWWEN
NAAIN-ELEWWEN Duitsland het ook sy naain-elewwen! Ja, nie net eenmaal nie , maar tweekeer. Twee naain-elewwens! Altwee op dieselfde dag, die neënde elfde. Die eerste, die treurige is die dag van die brandende sinagogas. Op die neënde November 1938 het die Nasionaal-Sosialiste oral in Duitsland so te sê eindelik rêrig „oorlog teen die Jode” verklaar, […]
Was dit, PLAGIAAT?
Was dit, PLAGIAAT? Hoe kom mens aan die idees wat jy kry? Aan die temas wat jou beweeg? Aan die goeters wat jy wil skryf? In ‘n vorige artikel het ek daarop ingegaan: „WIE skryf WAT, HOE maar veral HOEKOM?” (Op ink.org.za, 2017): „Soos die wind oralheen oor die land waai en oralvandaan kom, waai […]
aambeeld
so gereeld soos hamerslae op ‘n aambeeld kom die slae van golwe wat op die strand neerstort soos metaal gesmee word in vorms, so word die sand vandag lyk dit glad en lê dit soos ‘n spieëlbeeld uitgestrek môre uitgekalwe soos die kake van ‘n groot seedier wat konstant is, is die slae van die […]
Onvermydelik
Windverwaai, groot lawaai dink dinge wat verwoesting saai die groot begeerte om om te draai en vinnig verby dié hoofstuk te blaai ©HMellet 8/12/2019
Die dood van ‘n kind
die dood van ‘n kind vorm pyn wat brand diep verby vlees en been tot daar waar lewe klop polsend, verstikkend remmend aan elke wand ‘n nimmereindigende tribulensie van asem snak vasgevang in dimensie wat wil knak jou laat treusel deur die dag laat wroeg in die nag geen trooswoord kan dié pyn versag geen […]