bloeiend
wanneer die fynbos bloei dan trek daardie reuk oor my duin dit neurie vars deur my reuk sintuie elke asemteug ‘n nuwe gleuf van sin so bloei ons jongmense uit ons uit winde van verandering neem hul gooi hul uit oor wêreld strande waar hul wortel skiet en blom blomme soos roos knoppe wat telkens […]
Rugbytrots
Ons bly op ‘n besige hoek in Brakpan. ‘n Plek waar mense bymekaar kom vir vlietende oomblikke om net weer te ry sodra die robot verander. Dit is ‘n welbekend hoeke met sy geskiedenis van ongelukke, stoete, skole wat uit kom en hewige verkeer. Na al die jare is ons nu al gewoond aan die […]
Albeenwoorde
Soos die triomftog van my botoonwoorde oor jou hartseer van jou hart oorheers wydvertak ek in jou binnekamers verskuns se albenige liefde. Minneloos swem smaak gevoelens uit my siel kwinkelend; tot binne jou hart van verering waar my woordfiktiewe pen liefde tipeer wat uitveërs nie kan verwyder nie. –
Atleet
(vir Chantelle) Kop onderstebo W A G sy haar liggaam soos ‘n snaar gespan die skoot knal soos ʼn pyl uit ʼn boog skiet haar liggaam vorentoe hoor sy krete hul skree haar naam weergalm dit tussen die paviljoene deur dit spoor haar aan adrenalien druis deur haar are por sy haar spiere aan vinniger […]
vetkoek dag
vrydae is dit vetkoek dag oor my duin hang die reuk dit versmelt in my verhemelte daardie unieke reuk van deeg wat in olie gebraai word met plaas botter en dalk happie maalvleis in kerrie gedoop ©Teárlach
November 2019 projek – Laat-lente
Beste INKers, Wat ‘n aangename voorreg om weer by INK as Moderator betrokke te wees. Na ‘n Sabbatsreis van ‘n paar maande is die gees versterk en sien ek uit om weer by julle wonderlike kuns betrokke te raak. Aangesien ons by die voorlaaste maand van die jaar is, is die projek tema hierdie maand […]