Lied van die natuur
Lente is amper verby Al’s lyk groener en mooier die laaste vasvang van lente hang in die lug so ‘n mooi son en ek asem in al die ja Ja vir môre se nuwe drome Ja vir vandag se oor begin Ja vir gister se gebeure en ja vir die somer wat nog kom Skielik […]
Novemberaand
(goud) vyf flaminke oor die swart rivier hoe blink blink die blinkwit maan hoog bo die vuil van vaal fabrieke en die grys van die teer wat daarnaas baan sewe ganse teen die silver lug; reeds lê die son in die see – vér onder meeue op hul skemer vlug en ’n brug wat sement […]
Drie Haikoes vir digters
1-Vroeg oggend 95 unleaded met handbriek draaie koppe wat omdraai vir ‘n nooi in ‘n skrapse broekie die swart ink spoeg 2-Kom van droom Die dood van ‘n leë-wit-bladsy ‘n mot is maar ‘n mot daar is mense met klip koue lang bier vir die glas daar is woorde in my tas hoë droog is […]
DIE BOEMELAAR BINNE MY
Skatryk. Nee, stinkryk is ‘n beter beskrywing van hom. Hy woon in ‘n posh buurt in ‘n posh huis en ry met ‘n posh kar. Sy vrou is gewoond aan oorsese vakansies en het meer juwele en skoene as wat die gemiddelde mens ooit sal van kan droom om te sien, wat van nog droom […]
VERDWAAL? WIE? EK?
Ek loop al lank met die ding in my kop – ek is waar ek is en ek is wie ek is as gevolg van waar ek was. Hmm, ek sien jy frons. Met ander woorde, ek is vandag marthamaria omdat ek die pad geloop het wat g’n ander skepsel geloop het nie. Dieselfde geld […]
damocles – kultuur
die kind draal leepoog huistoe daar is niks vir hom by die huis ouers en boeties kom eers laat middag alleen met net bediende tuis kry hy koffie of tee met brood skraps botter en smeersel konfyt soms net ‘n droë korsie wat oorbly na bediende en tuinjong gehad het saans wanneer ouers tuis kom […]
Liewer laat as nooit.
‘Dis heerlike lente, die winter’s verby. Weer vrolik die velde, vir jou en vir my’ of ‘Al die veld is vrolik; al die voëltjies sing; al die kriekies kriek daarbuit’; elke sprinkaan spring’. Lentetyd is Lasarus-tyd. Dis lewe-kry en opstaantyd. Dis tyd om die liefde op te warm, romanse af te stof, te lag en […]
kersfees in november
die stof staan op my duin voetpaadjies lê in puin baie voete daar gewees karre brul en krul om duin strepe en vore in sand lelike spore proe soos aluin eksamen koors het mense beet naweek is tyd vir baljaar weg van ouers word dit ook heet voor wit huisie staan nuwe bande nuwe, ou […]