Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 139)

Hamlet Ek stap ongeërg die kerkie binne en beland eensklaps binne-in ʼn sprokie. Die hemelse klanke van Bach se orrelfuga tref my. In die paadjie kom ʼn bruid in ʼn sneeuwit kant-trourok aangesweef, op pad deur toe. Konfetti warrel nog in die ligte windjie rond, op soek na ’n onskuldige skouer of haarlok. Haar hand […]

Lydenstyd 2018 Aswoensdag Met die terugstap voel-voel ek aan die askruis teen my voorkop en my oog gly deur die somber lug tot waar die rivier se kronkels wegraak in die son se laaste lig Moreoggend, weet ek, sal die mis weer optrek en die rivierloop duidelik uitkarteer Ek sal dit volg, soos Virgilius, wat […]

Tyd loop in ‘n lyn van daar waar dit begin tot waar dit in die niet verdwyn dit het ‘n vasgestelde metrum sestig in ‘n deel, maar omdat die ou lewe nie musiek is nie kan ons op ongelyke ritmes speel… soms kruip dit baie s t a d i g en m i n […]

Driftig stap ek deur die mynvelde van jou kinderdae, om nog ‘n week beenaf en sielsiek te begin Germolene salf smeer aan verskeurde vleis. Met ‘n glimlag om gesig vageklem In dorre velde soek ons met blinde oe en waterwyser stok Om die oorspong van ons pyniging te vind. Terwyl winde moeg fluister “dis nie […]

vandag loop die springbokooi kop omlaag snuiwend na opgedroogde vog en onder die Kameeldoringboom herkou die gemsbok moeg met stofdeurdrenkte speeksel die verdwaalde omkrulpeule in hoop vir nuwe krag daar waar die duine se rooibruinstof dwarrels draai sterf die dag van hitteuitputting en tot die gecko verdwaal op sy spoor iewers tuur ‘n Godsman na […]

Wil Facebook al weer weet: What’s on your mind? Ek is so flippen besig dat ek al vergeet het ek HET ‘n mind!! Ek was vloere, ek kook, ek was wasgoed Ek raas omdat die skoon goed nie weg gepak word nie Ek moun oor vuil kamers Ek was skottelgoed, ek kook Ek verduidelik Wiskunde […]

Ek wil stadig soos stroop oor die landskap van jou lyf afloop en met my klewerige soetigheid al jou weerstand van jou stroop. Ek wil aan elke kurwe van jou lyf vasklou tot jy geen deel van jou van my weerhou. Ek wil saam met jou oor die rand van ekstase stort in daardie stromagtige […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed