Winterboom
jou naaktheid trek die aandag oral vind ek jou sonder jou blaredrag die koue spierwit grysheid laat my wag om te peins oor hoe jy jou kaal skoonheid dra as aand drag die lipstiffie van die somer se lippe kleef aan die rekmerke van bome se litte boomgomtrane getuig van uitermatige liefdes snitte spreeus wag […]
OMDRAAI
OMDRAAI Annelle vee die sweet met die agterkant van haar hand af, net om nog meer van die sout en stof in haar oë te vee. “Bliksem!” gil sy sommer hardop terwyl sy die trane en sweet met die punt van haar rok uit haar oë uitvee. “Genoeg is nou bleddie genoeg…” kondig sy aan […]
RITME VAN MY HART
RITME VAN MY HART In die ritme van my hart draai ritmiese ratte van my hart soos ‘n horlosie tik tak tik my bene is lam geswik in sekondes van ‘n oogwink skitter my oë soos sterre blink ek is verskiklik mal oor jou my arms is reg rondom jou gevou my innige liefde behoort […]
Lui-lui telefoon, telefoon lui-lui
Die enigste oplossing vir tydverkwisting waar dit staatsdepartemente aangaan is seker om die plek so ver moontlik te vermy. In elk geval, dit werk vir my. So op ʼn manier. Mens kan min of meer enige organisasie vermy tot die dag wat daardie een die enigste is wat jou probleem kan oplos, soos Telkom. Liewe […]
verlore woorde
beste Ingrid in die jaar van my mensword in die jaar negentienhonderd vyf-en-sestig is jou menswees ingekort het jy voor jou seerkry gestaan jou met moed omgord die see omhels sonder om te dink aan al die ongepende woorde in jou siel – wat nog nie tot my kon spreek my vertel van jou veraf […]
Soet Afrika
Wat gaan aan? Het die narre oorgevat. Hoe het gebeur? O! maar julle het saam gesteel. Wie ek? Nooit! Ag man kom nou. Wil jy nou aanhou lieg? Maak tog jou oë oop. Dalk sien jy iets. Die ander skapies is net so verlore soos jy. Bê, bê, bê. Dalk is daar ‘n ander oplossing. […]
Oudagspore
As die wolf sy hartseer note oor die volmaanheuwels huil en die kleinvolk van die velde onder bosveldbome skuil vat my hart die oudagspore in herinnerings se sand, en dra my t’rug oor al die jare na ‘n ou vergete land, ‘n land van sonskyn dae en aande langs die vuur, van lywe saamgestrengel in […]
‘n Nota op jou kopkussing (4)
As die son sak oor die westerkim En die donker teen die berg opklim Sal jy hier styf teen my kom skuil En jou hartseer vir my liefde ruil? © 11/12/2018 Anton Bosch