Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 156)

die meeu sit stip en kyk hoe golwe in en uit rol waar hy sit is daar sand wat sag onder sy pote lê oë gerig op elke brokkel eetbare deeltjie wat kom golwe wat om hom spoel sy trotse kyk weerlê tyd die meeu sit stip en kyk hoe dae en nagte verslyt maande […]

Heilige ibis* Die son kom op net waar sy wil en wys haar mooiste kleure oor Blue Downs* en Driftsands* se duine. Sy strooi haar gloed oor wilde tuine wat weinig meer as sand en boegoe is. Sy steek haar kop deur rook en mis en vly haar skoonste lig oor roet en as – […]

Oë turend oor die pleine van tyd; teen die aambeeld hang die melankoliese sang van die wind, en streel jou naam oor my wang. Onbekend, kronkel die paaie wat na jou sal lei deur my hart en siel…soek spoor in die gestaltes van my droom; vind my vingers die buitelyne van jou beeld. In skemerhoop […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed