Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 165)

ees was ek te donke my lani nou is ek te wit ek vestani my hart en siel gewêk gegraaf en spit dagha gemix klippe geswaai gepleiste lat waai blokke gegooi en shoffel geswaai maar nou word ek ignô soes enige straat whô wie sal vestaan waar ek noe staan ©Teárlach (N.a.v stelselmatige uitdruk van […]

blink bottel vertel sy storie bootjie lek water die bootjie wil sink maar matrose rinkink vyf jaar se wingerdgriep besig sodat hul niks sien water swiep oor kant stil lê hul gestrand net deining roer bootjie saggies dieper af en af met lyne wat kort-kort ruk en pluk en borrels groet op laas ©Teárlach

Jou oë vertel ‘n verhaal Hulle raak leweloos sommer grys-vaal Jou oë vertel die hartseer Jou walle gee in, dit is moeg gekeer Jou oë soek geselskap Of net voete wat saam jou die pad stap Jou oë verdwaal graag Weens jou siel se vernietigende plaag Jou oë sing ‘n sad song Jou woorde raak […]

jy was die verskiet van ‘n ster oor my lewensweg – ‘n ligjaar vêr – maar ek het vergeet van wens, en my teleskoop laat staan tog het die aarde om die son bly draai en uit die hemele beland jy in my baan komeet jy oor my gaan meteoriet tot in my lewe bring […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed