Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 2)

. oor my duin hang niks soos om niks te sê is maklik skare mense wat babbelend niks sê die suide-wind steek weer op met ‘n vaart dit waai woorde en gedagtes in die niet daar waar gedagtes sneuwel in niks vervloë dae gedagtes selfs verflou die kuns om baie te praat en niks te […]

. byna onsigbaar die plafon van al die rookwalms wat opstyg byna onhoorbaar die geluid van musiek wat voete laat skuifel en oor vloer laat gly swaaiende liggame bedek met blomme-reuk beweeg ritmies oor wiegende houtvloer dit is die jaar neëntien sewentig naby is ‘n oorhang grot hier is net plesier nuutgevonde liefde en pret […]

‘n roos elke dag ons kan nie meer wag want in elke roos skuil daar soveel liefde begryp ons in diepte die passievolle belewing in elke foto se herlewing Groet ons jou in ‘n oggendgroet want elke roos beleef ons vars en soet bewaar ons hierdie bladsy in soete herrinnering en skuif dit nooit opsy […]

. vanoggend op my duin is ek soos soekie wat net soek soekie soek altyd na nog meer terwyl die lewe om haar blom in die pragtigste kleure . soms soek ons na meer terwyl ons reeds meer ontvang wat ons nie eens van weet nie ons is dalk selfs so inkennig dat ons die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed