Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 105)

mense met swak gewoontes is so volop soos stof in die wind party gooi stompies net waar hul kom ander gooi bruin bierbottels in skerwe rond dan kry jy die gesig-vatters wat heeltyd betas ook die lastige ou omies wat drukkies uitdeel aan al wat mooi en jonk is met ‘n glimlag van die ergste […]

Ysterwiele skree tot stilstand by Brackenfell se stasie. Die suidoos maak amok vanaand. ’n Vliegtuig vlieg verby. En ek verbeel my ek vlug saam na ’n ander plek en tyd waar ek verdwaal in die idee van ’n skynrealiteit – ’n plek waar ons twee saam kan wees sonder huiwer, sonder bang (’n subbewussyn) in […]

‘n man was gewond en swak priester het verbygegaan sonder om te kyk besigheidsman het draai om hom geloop die laagste van volkere : samaritaan het gekom en hom jammer gekry elke dag word naaste geskend mense ken nie eens meer hul bure dit is te gevaarlik om te stop by ongelukke mens kan nie […]

soos die nuwe jaar aanstap kom ertsdraende vragskepe hul gooi anker in die baai by ons lyk dit asof hul reg voor ons anker gooi die baai is egter so groot dat hul eintlik voor saldanha lê waar ons woon is daar see voor en agter en links van ons toe ek nog ‘n inkommer […]

ek bring vir jou ‘n pragtige rooi see sterretjie met beentjies grof en pienk gekleur wat klaar droog geword het op strand maar darem nog sy kleur behou ek bring vir jou so baie herinneringe van die see daar waar ons saam in golwe gespeel het soos wafferse dolfyne baljaar het saam groot geword het […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed