Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 54)

Vlugtend ek vlug soms deur my ruite na plekke ver van hier na daar waar sonskyn in die winter oor die wye velde vuur waar gras soos warm goud op ’n koue middag gloei alvoor die skemer in die nadag soos rooi granate bloei ek vlug soms deur my ruite na ’n plek waar jy […]

die wind blaas ‘n tonnel in die nag dieper in die tonnel flikker daar lig dit flikker soos vlamme van ‘n vuur die gedruis van die see weergalm tot ver tussen die tonnel se mure dit skep ‘n klank-toneel so onguur hoe verder ek in die tonnel in gaan hoe meer verdwaal my gedagtes in […]

met eerste oogopslag was sy die een vir my sy was mooi bruin gebrand sy was ‘n atletiese figuurtjie haar glimlaggie het altyd gedraal selfs as sy so skalks omkyk na my so het sy my lewe bykans oorheers vir baie jare was sy net daar maar ver na skool nie weer gesien op ander […]

in die ryp lê die veld oop en plat kraak wit tussen lyne wag stywe droë gras vir ń spel. uit warm komberse strek stywe ledemate na skoon ruik klere pak die stryd kleed in selfvertroue ettikette sak. gras blink teen voete wat nat spore maak altwee vertrap as die stryd ontplof in die wen […]

oor sy skraal lyfie lê die hale van die belt hier en daar gekneus tot blou nie die skade aan sy vel wat tel eerder die diepe roes in sy siel roes wat soos koue koors kom en nooit verdwyn enige straf met mond of roede is goed solank dit eg regverdig is maar die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed