Jongste aktiwiteit:

Februarie(Page 2)

– hier op my duin is daar mos geen modder nie modder soos rooi glibberige, klouende modder bakermat se berge gly jy een stryk deur die reënseisoen sommer van die geskraapte pad af tot in die afvoersloot vier by vier of te nie – as daai klei jou gryp hou hy jou jou wiel skiet […]

Laat ons oor liefde praat. Seker die onderwerp waaroor daar nog die meeste geskryf, gepraat, gesing en gefilosofeer is. Liefde omsluit ʼn kombinasie van toestande, geestelik en emosioneel, wat kan varieer in gewoontes en tot diepe aangetrokkenheid kan lei. Die tipe aangetrokkenheid dui op die gevoel van liefde wat verder strek as blote guns of […]

– soos die see my duin vorm met elke wending van die gety hoog en laag teen die strand eindig gereeld met die natuur se metronoom so loop die sand in my lewe se uurglas sistematies teen vooraf gereelde spoed met die magiese trekkrag van die aarde heeltyd laer in die uurglas se bovertrek en […]

Het mens maar net geweet wat die lewe alles van jou gaan vra het mens maar net so bietjie gesien wat nog gaan gebeur dan kon jy soveel hartseer keer Miskien moet jy net meer in jouself glo en leer om daardie gevoel te vertrou begrawe al jou foute dit is waar! Dan gebeur wonderlike […]

– om van my duin af te buk word by die dag moeiliker – my boompie was van vroeg gebuig met roede vasgeheg deur jare het roede ingegroei pynlik soos ingroei toon naels – my boompies het ook gebuig met verroeste roede ook daar almal het sterk bome geword wat elkeen sy eie skadu gooi […]

– donker dieptes van jou siel trek onmeetbaar sterk aan verorber enige onvaste stof soos ‘n swartkolk alles sluk lok dit nader na swart aura waar dit verewig in verdwyn – spierwit blink jou aura van lig verwelkom elke mens wat wil trek meer lig nader en verenig lig en Lig tot ewige helder Lig […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Lollie het ‘n nuwe publikasie gemaak