Plesieroord
‘n seisoen sonder palreëns
ons op ‘n salige somervakansie
by ons strandhuisie,
lê die groen vlakte uitgestrek
na die oseaan met rotse
wat opkrummel soos dwarmure
in riviere
die blink maan skyn
bo die seespieel
en jy vonkelkyk na my
met ‘n vriendelike toelag
in jou opflikkerende oë
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2021 – Liefdes-projek