Liefde (goud)
Kan ek vir jou skryf
met ses en twintig letters
ek is lief vir jou.
© Februarie 2021 Caren Kearley
Kopiereg voorbehou
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Kan ek vir jou skryf
met ses en twintig letters
ek is lief vir jou.
© Februarie 2021 Caren Kearley
Kopiereg voorbehou
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2021 – Liefdes-projek