Jongste aktiwiteit:

2021(Bladsy 13)

Partykeer word ek geslaan met lamheid van dankbaarheid in my bene en kan ek nie anders as om op my knieë te gaan nie. Ek is nie 19 met ‘n gewas op my brein nie, ek was nie sewe en wees nie, ek is nie ‘n 40 jarige hawelose doellose voosvodde bedelaar nie. Partykeer word […]

ôs voetspore los ôs in’ie sand by’rie Kaap wyl heller kleure afskud in’ie Adderleystraat vier ôs’ie Alibama kleurvol soes garaam masala in’ie kerrie koolkos van’ie kêffie op’ie hoek die Boe-Kaap is’ie mee ‘n mooi Kaap buttons het’ie kop vedalah djy moet mooi trap wa djy loep ôs’e voetspore los ôs in’ie taai bloed van’ie teer […]

– in die wolke sien ek myself sweef soos ‘n meeu alleen myself aan die wind verleen – in die duine se blommeprag weerkaats my stem so skor soos witbors kraai se gemor – in elke brander se gedreun verbloem my siel alle pyn verdoof elke kruk met wyn – in my denke en gedagtes […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed