Jongste aktiwiteit:

2021(Bladsy 45)

Deurdruk Glimlag Regdeur die Himalaya’s tot Mount Everest se hoogste kruin, waarlangs ek daagliks beur het my gelowige stapskoene hul sole al erg verweer genadiglik word ons wandelweg ook met veggees ingekleur Berge sal jy blindelings klim teen ‘n linieêre lyn as donkerte toesak en die son nie meer oor jou aangesig skyn hierdie onverstaanbare […]

in haar wese diep hartseer verskuil agter die mooiste glimlag verlange na haar geliefde stil het sy dit verberg vrou van die liefde tog smagtend daarna om net liefgehê te word wetend haar geliefde se hart gedwaal het weggesteek in vriendelikheid maar ons bewus van haar seer in haar wese het sy vasgeglo dat veranderinge […]

dit was nooit kalwerliefde ooit met passie het sy lief gehad hul eerste soen emosievol in die fleur van hul samesyn net hul het bestaan vir mekaar niks anders het saak gemaak soos die sang van ‘n voël klink dit in haar hart wanneer hy haar vleiend nader met sterre in sy oë wat skitter […]

dae breek oop spat lig op hemelliggame inspireer lewe bestraal steriel silika gorrels bou ń biosfeer beskerm lewe teen dae wat alles breek materie breek af klein kleiner tot koolstof wat in swart gatte verval na energie geen keuse te maak materie is kompos aas boustene al verskil is tyd

– uit ribbebeen is jy gevorm geskep omdat die mens iets geskort het alles wat die man geskort het is in jou gemaak volledig is jul saam geskep uit die stof van die aarde saam is julle na die beeld van die Skepper gemaak en Hy het seker gemaak toe Hy bevind het dat julle […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed