Werklikheid
eeue oue mites gebore op yskoue berg toppe in donder storms deur stille openbarings word as gods wette in momentele sale op tablette gekrap in unieke sel struktuur sit vrugte aan bome as voedselbron ongeskommel deur eons ongeag genetiese aanpassings in die mens spoel triljoene oer gene wat nie voorspel lekker, swaar of kwaad net […]
My alles
Ek begin met ‘n sin ‘n hoofletter A ek vasualiseer ‘n laning bome waardeer die sonlig ritmies flits ‘n letter L ek soek jou teen die duistere rante waar die wind fluist’rent bely verflenter en verwaai, en ek vra myself Waarom? Nog ‘n nuwe sin met die letter L ‘n stormwind se golwegloed wat in […]
eer(lik)
– my duin draal oor eerbaar word jy eerbaar as jy eerlik is of is eerbaar karakter self – eerlik is nie selfbejammering dit is nie ‘n karikatuur van eer dit kan self opofferend wees – daar is nie grade van eerlik amper eerlik of meer eerlik geen afwyking van eerlik nie – eerlik is […]
Woordmaker (Silwer)
op my werkstafel uitgestal lê vele wroeggende woordskatte subtiel oorweeg en uitgesoek maar heellaas, te lig bevind voorbeelde van diamant, robyn en saffier fyn geslyp, afgerond en blink poleer geklassifiseer as kosbare woordjuwele geïnspireer deur meesters van weleer ek wonder of ek ook beskik oor dáárdie skeppingsvaardigheid om skoonheid en duursaamheid in blywende woordjuwele te […]
Maart 2021 – OOP projek
Beste INKers Die derde maand het aangebreek, en ons stel ‘n oop projek voor. Daar is geen vasgestelde regulasies en voorskrifte nie. Dit geld vir alle afdelings, hetsy jy aan digwerk of prosa deelneem. Mag elkeen wat hieraan deelneem, sy/haar liefde vir Afrikaans en talent herontdek. Gebruik die geleentheid om jou eie stempel op jou […]
SINTUIGLIKE LIEFDE (Brons)
SINTUIGLIKE LIEFDE (Brons) gedurende my tienermeisie jeugdigheid het ek jou beeld se hitte deur my liggaam hoor fluit flikkerdans vonk nou giggelgeel vlam is dit ‘n vuur binne my wat nooit ophou brand ruik ek die geur van jou mansparfuum of jou sweet as jy langs my lê, ons intiem ek proe die reuk van […]
DIE LIEFDE (Brons)
DIE LIEFDE (Brons) jou maanlig streel my gemoed jou sterre skitter in my oë soos branders wat tuimel verheug liefdegevoel my emosies soos reënwater oor die land spoel het jy my droë wêreld kom voed vir jou my minlike hartsmens sal ek altyd my alles uit liefde gee ©TaniaErasmus 09.02.2021
BRANDENDE BEKORING (Brons)
BRANDENDE BEKORING (Brons) terwyl jy my met jou innerlike bekoor en jou vlees vleiend vloeiend met my kom toor net soos branders woed in groot blou see kan ek met passie-dans my salig sag tussen lakens verloor onverwags deur jou gered uit kloue van weë met jou menslike aard en figuur gee my vrese mee […]
kan nie
– wow – aka “war of words” – ek weier om te aanvaar dat my volk, die boere nie kan saamstaan nie – disinformasie wil my gedagtes soontoe lei wil my laat vergeet – bring twee boere bymekaar dan kry jy spoedig twee kerke en dalk tien politieke partye – sulke gesegdes in ons moedertaal […]