Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 3)

– sag val die klanke van golwe op my oor so vroeg in die oggend saans sus dit my geleidelik aan die slaap soos musiek blyspel is dit vir my siel so sag kom woorde van die Skrif in betekenisvolle versies na my ore en brein sus dit my herstel dit my tot volle wapenrusting […]

pylstele hang aan ses drade biltong stukke vasgehak met vreemde punte, klankloos droog in die wind vasgevang op papier die musiekstuk note strak gerankskik sit draad, voëls op hok sonder enige sang sinapse spring hamertjies kap perde hare krap koper lippe klap papier notasie na klank biltong ledemate dans

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze en Profiel foto van ILANAILANA is nou vriende

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA Lid se profiel foto het verander