Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 4)

Sag voel die seesand onder my voete goudgeel blommetjies wat nooit in die wind kan knak dit laat my hart vol seëninge klop wat die Hemelse Vader Vir ons gee, om die liefde so weergaloos te kan eksperimenteer Die branders speel ‘n lied ‘n lied van skelms, skobbejakke, hy sing ook van sjokelade, soene en […]

sinkplate bedek balke party met dik grasdekke ander is getooi in sintestiesestowwe met hout as binnegoed die son brand neer wind en reën vreet gaatjies en die hout binnegoed begin vrot ons bou raamwerke as skilde teen weerstande en die veilige dakke hét lekke

wysheid is swart rotsmossels wat spam* glowe sny water spat spoel woel bang gespanne oor mosselvloere mosselpunte bly sny glanswit blink na bo 
*s.nw. [versamelnaam]
ongevraagde e-posboodskappe, dikwels advertensiepos, blindweg na veelvuldige poslyste/individue/nuusgroepe gestuur, of sulke SMS’e na selfone; strooipos; gemorspos; (informeel) bliksempos Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (6de uitgawe)

gespe my vas in kepe van wysheid sekuur geanker in die greep van jou ervare palm van leiding eeltgroewe van ervaring geen gety van beswaar maak my moedig; maak my fluks grof met arbeid in voorsoening bereid om my jongboom te buig my held my pa met die uitgly van jou hand kerf leiding en […]

– langs twee voetspoor paadjie groei daar droë fynbosse stil wagtend op vog van die nag – teen rand van ‘n baai lê skulpe wat gruis word onder die voete uitwerpsels van die storm see – teen droë duin skor ‘n kolgans bespied omgewing vir gevaar daaglikse weiveld waar sy eet – agter wit sand […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed