Om onsigbaar te wees
Brons gradering Om onsigbaar te wees Om met ʼn Flegmatiese persoonlikheid/temperament/ingesteldheid- wat ook al mens dit noem – geseën te wees is soms nie ʼn seën nie. Ek wil dit sommer as ʼn FPA beskryf – ʼn flegmatiese persoonlikheidsafwyking. Jare gelede, net toe ek begin skoolhou, reël die hoof ʼn spreker om die personeel bietjie […]
Eendag
Eendag Hierdie gedagtes moeilik om te verwoord onmisbare leemte in my moederskoot tannie van vele die is ek beslis kindjie van my eie is wat ek erg mis Soveel paartjies deel ook my smart intense verlange in hierdie vroue hart so baie sê daar is ‘n doel en ‘n rede tog die antwoord stel my […]
Emosies, gevoelens en bedoelings
Emosies, gevoelens en bedoelings Elke sin kom van diep uit die kamers van my hart liefde, blydskap, seer en soms ook verward al my emosies word sorgvuldig neer gepen steeds wil dit voorkom of jy my nie regtig ken Onbeskryflik lief is ek vir jou tog kan ek skaars vandag van jou hou jy het […]
Afrikaans
My asem, my wese my wil en rede, my kom en gaan, my gedagtes, woorde en dade my opstaan, en gaan slaap ook my dagdrome en nagmerries – dis wie ek is, wie ek wil wees- my lewe my strewe my sterwe, sinoniem met Afrikaans.
Naani-gedig
Die jaar is ‘n stoomtrein, dit raas en blaas beur voort met mag en krag na waar jaareinde se stasie wag.
Opstaan, die son is al uit!
Opstaan, die son is al uit! ‘n Wyse regter moet ‘n saak tussen twee mans aanhoor. Die regter laat die aanklaer eerste praat: “Ek glo daar is meer as een god en dat dié beskuldigde arrogant is om te sê daar is net een God. Verder glo ek dat daar sekere dinge in meer as […]
Geluk so innig
In die stille huil van woorde Loop kronkelpaadjies opsoek na ‘n nuwe hede ‘n mooie sonder doringdraad Of ‘n leë hart vol smart Geluk toegedraai in mos Al die hartseer agterlos Waar kuddes huppel, vrolik uitgelate Deur groen sagte gras Die seewind wat roep, in ‘n toegevoude skulp se hartklop Jou wese deurspoel met liefde […]
My hart verlang
My hart verlang na die gou sandkorreltjies wat aan my voete kleef terwyl die branders aan my voete kleef. My hart verlang na ’n bietjie bak in die son en roomys onder die sambreel waar kinders lag en speel en ma’s en pas hulle laptops bêre. My hart verlang na aande om die vuur terwyl […]