Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 8)

Here hou my vas Here hou my asseblief stywer vas my voete voel effens wankelend en onvas hierdie mensekind se hart is geweldig moeg en bedroef ek wil veel langer by my geliefdes vertoef Die lastige duiwel probeer my laat twyfel met God aan my kant geen rede om te weifel Here U het my […]

deur
vir Gedigte

Pappa as jy ons net kon sien eintlik weet ek dat Pa dit nie sou verdien ek dink ek weet wat Pappa sou sê dit wat aangaan is beslis nie hoe jy dit wou hê Al die goeie ou dae is lank reeds verby die een of ander bly mekaar bewustelik vermy goeie genade wanneer […]

deur
vir Gedigte

Waar gaan die tyd dan heen ons harte was saam gesmelt as een drie susters verskillend en tog so eenders lewe vandag soos ñ spul vreemdes Ja elkeen het sy eie gesin lankal terug hul eie lewe begin beteken dit ons moet vergeet hoeveel liefde tussen ons gemeet waar het dinge skeef geloop is daar […]

Ek ken jou lag en jou naam ek weet waar kom jy vandaan ek ken jou verlede ook tog jou hart waarom voel ek dan soms so verward? al is daar iets wat binne my knaag weet ek dat ek my lewe vir jou sal waag ek weet vir seker hoe jy oor my voel […]

Wie sê liefde kan nie ñ sprokie wees die tipe liefde waarvan ons in boeke lees wie sê liefde kan nie perfek wees in elke opsig ek wens verlief wees was verplig Liefde voorwaar een van die grootste geskenke los liewers die ongegronde bedenkinge liefde sien die beste in jou raak laat alles in die […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed