Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 7)

Laas nag het die hemele weer gehuil Saggies gesing op die dak My stilletjies Aan die slaap gesus Vanoggend is die wêreld skoon gewas Nuut, vars, lieflik Terwyl die sonstrale Deur die wolke breek En hoop in my hart Vasgevang word Met die voëltjies Se oggend gesang.

deur
vir Gedigte

planne lê klaar op argitektafel met detail bou metodes, byna onverstaanbaar uitgelê in werkinstruksies met heen en weer verwysings die bou is so kompleks, byna onverstaanbaar lê modder stene die dak gras op pale sonder opdragte, net gesonde verstand

soos: “days of our lives” verdoop ons dae van elke week groter en meer glorieryk as die son is daar nie daarom ons noorse sondag diana godin van die maan en die dogter van jupitor maak ons egiptiese maandag ‘n nare wolfgees genaamd fenris het die noorse god van oorlog by name tyr se hand […]

skemersonrooi met die kariljon se aanduurspel in die bloureëngeur van jou warm vel sink die skemerrooi son in die westerkim jou hare is vasgebind met sonstrale die sagte gloei van jou heuningsoet mond verlig die weg na waar ek jou hart vind verlore in jou skoonheid en daar gelos in my een hand die skemerson […]

My grootste wens vir die nuwe seisoen is dat die gebroke gesin kan versoen wens dat julle net julle trots kan sluk ons almal smag na vrede en geluk Ek wens dat julle net kan verstaan dit wat julle doen raak ons almal aan julle plaas ons onwetend reg in die middel om jul te […]

deur
vir Gedigte

Kyk na haar deur God se oë Elke nag bid ek met my kop geboë dat jul haar kan sien deur God se oë sy is ñ omgee mens met ñ hart van goud geskenk van God en nie ñ fout Tyd is min en die lewe kort Vergeet ons gemaklik die grootste gebod jy […]

deur
vir Gedigte

Selfoon. Seën of straf? Dis ‘n tawwe onderwerp, want elkeen het sy eie gevoel oor die klein elektroniese toestel. Dis die beste ding naas gesnyde kaas en hou mense in kontak met mekaar.Goeie voorbeeld is soos met covid inperking. In sommige opsigte vergemaklik dit die lewe vir mens, maar steel ook ongelooflik baie van jou. […]

Lewensreis ©Ans van Rensburg Ek ken die lief en leed van die lewe Uitbundig lag en snags huilend bewe Niemand het beloof die lewenreis is maklik Soms is dit wreed en uiters walglik Die mens het dood oor my lewe gespreek My familie neem stilweg afskeid harte gebreek Ek sien hoe die lewe daagliks uit […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed