Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 6)

wit vlag hou my vas hoor die oorgeelied my hart is die slagveld van ons oorlog waarin liefde ammunisie vir kanonne is wat met woorde kraters skiet my lief wees enkel stil hou jou oor lig donsveerlig teen die witvlagklop van my hart wees verseker weet hoe lief ek jou het ©VonVillon marlenab

hulle is vry die koninkryk strek so vêr die oog kan sien groot wilgers is kastele monumente ter ere van ewige jeug van vir ewig lewe verdedig met klei en lat van dapper trapfietsridders van die tot-sononder-orde hulle is vry oorwinnaars van oorloë teen hersenlandmonsters op drake met vuur vanuit verbeeldingsberge teen donker gediertes vanuit […]

teen ń grysblok op ń leë verfblik sit sy in gemors hoop om as vrou gesien te word hand garing uit vuil mou deur gate loer dun tone ore is tarentaal blou haar olie hare hang die lyf kreef weg haar oë is bloed die maag skree vrot brood haar kop roep dop die stem […]

Ek weet jy is eensaam en alleen wag ñ klein rukkie vir die perfekte een jy voel gebroke en verward wees geduldig hy is reeds oppad Die stampe en stote voel oorboordig en jy wonder by jouself is dit werklik nodig hoeveel seer en trane kan jy nog verdra bly op jou knieë is wat […]

deur
vir Gedigte

Vreedsame lewe is waarna ek smag met dit in my lewe kan ek baie meer vermag die wêreld se dinge is wat my vrede steel tog het ek so baie om met die lewe deel Vader neem weg dit wat skeiding bring van U oneindige liefde wil ek altyd sing hoor my hart roep na […]

deur
vir Gedigte

My hart in duisend stukke gebreek soos ek luister na jou afskeid preek nooit gedink die dag kom so gou wou jou nog langer hier by my hou Ons lewensreis is op geteken jy het meer as die lewe self vir my beteken hoe moet ek sonder jou aangaan waar kry ek dan die krag […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed