Wat die hart van vol is
Selfoon. Seën of straf? Dis ‘n tawwe onderwerp, want elkeen het sy eie gevoel oor die klein elektroniese toestel. Dis die beste ding naas gesnyde kaas en hou mense in kontak met mekaar.Goeie voorbeeld is soos met covid inperking. In sommige opsigte vergemaklik dit die lewe vir mens, maar steel ook ongelooflik baie van jou. […]
van toe af
sy gesig vertrek van onthou woorde van sy pa hamer hom hulle sal ons nog vertrap slegs met hul getalle sal hulle ons oorheers sy onderbewussyn trek skeef elke gebeure van die tyd bring onaangenaamheid maak hom negatief oor alles alles wat is, was al gewees herhalende familie-trekke dieselfde konserwatiewe denke oor en oor weer […]
Lewensreis
Lewensreis ©Ans van Rensburg Ek ken die lief en leed van die lewe Uitbundig lag en snags huilend bewe Niemand het beloof die lewenreis is maklik Soms is dit wreed en uiters walglik Die mens het dood oor my lewe gespreek My familie neem stilweg afskeid harte gebreek Ek sien hoe die lewe daagliks uit […]
Here hou my vas
Here hou my vas Here hou my asseblief stywer vas my voete voel effens wankelend en onvas hierdie mensekind se hart is geweldig moeg en bedroef ek wil veel langer by my geliefdes vertoef Die lastige duiwel probeer my laat twyfel met God aan my kant geen rede om te weifel Here U het my […]
As Pa net kon sien
Pappa as jy ons net kon sien eintlik weet ek dat Pa dit nie sou verdien ek dink ek weet wat Pappa sou sê dit wat aangaan is beslis nie hoe jy dit wou hê Al die goeie ou dae is lank reeds verby die een of ander bly mekaar bewustelik vermy goeie genade wanneer […]
op die rug van ‘n tydlose swerwer
op die rug van ‘n tydlose swerwer bo my spoel helder maanlig oor ‘n donkergrys *swerwer helder silwerskyn van sy vormlose buitelyn lig my van die grond af sit my op hom neer ongestoord, ongehinderd sweef ons voort al vinniger tot die °vinnigste onder my vanaf ronde horisonne blits skitterende ligseine sterk vloeiende neonkleur-riviere in […]
Bloed is dikker as water
Waar gaan die tyd dan heen ons harte was saam gesmelt as een drie susters verskillend en tog so eenders lewe vandag soos ñ spul vreemdes Ja elkeen het sy eie gesin lankal terug hul eie lewe begin beteken dit ons moet vergeet hoeveel liefde tussen ons gemeet waar het dinge skeef geloop is daar […]