Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 51)

Baie geluk aan hierdie 9 lede! WENNERS GEDIGTE GOUD            No. 10  Loretta Szikra met Sal jy onthou No. 30  Andries Fourie met Ingehaal No. 18  Loretta Szikra met Absoluut relatief SILWER                                              No. 24  Zebulon Kochk met Hou moed No. 17  Zebulon Kochk met Kaktuslewe No. 2     Marlene Erasmus met Werk is werk BRONS              

‘n Wintervakansie is bloot net nie goed genoeg sonder sneeu nie. Het jy al in die middel van die winter voor ‘n warm kaggelvuur gesit en droom. Jou voete knus toegevou in ‘n paar wolsokkies. ‘n Stomende koppie melkkoffie waarom jou ysige vingers vou. Sneeu? Regtig? Wie is nou mal genoeg om dan nog boonop […]

geraas se daeraad kom van een klankie wat bou na volle donderweer vurige onderonsies verdra geen ander tesis dit vul net ruimtes met ń gedruis sangers skree herhalend oor rockorkes terwyl ruk-ruk massas vredeliggies brand maak eerder musiek as dié geraas aan opbou is met eie Jesebel

Verspeelde talente geskryf deur Dale Penderis © Onvervulde drome gisters vol spyt verspeelde kanse knaag die siel met verwyt Oorversadigde denke van drome nie geleef bang vir die onbekende dis dinge wat my laat beef Onbewoorde gedagtes my drome lê vas in my kop gesigte van mense emosie belaaid beelde en denke in my siel […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed