Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 4)

reisgenote die twee doppe totaal van mekaar afhanklik een dop is verbeeld in kilowatt kragte die ander in IK trappe in doppe vasgevang druis die meganiese, die breinselle tot rus saam as een skiet die doppe dus die pad af altwee doppe breek een lek olie die ander bloed

  jou trippelstappie is soos dié van ‘n steenbokkie wat vol selfvertroue se weg baan deur en oor die grofste rotse   jou onskuldige ogies is voldonker dieptes gelaai soos dié van ‘n duikerooitjie wat haar lammetjie voed   jou blonde krullebol vol weerbarstige punte soos die blare van ‘n palm in dié ergste wind […]

    sedert die laaste fluit heers daar geskokte stilte die onvoorsienbare het gebeur net een punt te min om te wen vat dit op jou bors sportseun jou “geluk” het gedraai een stap te ver een spel te kort   sy geloof het hom gered sy baard was spierwit en lank sy hart het […]

Die ekologie is iets wat my baie na aan die hart lê. Wanneer ek oor die ekologie praat of daaroor nadink, kom daar  noodwendig drie woorde by my op, naamlik: ‘rentmeester,’ ‘bioom’ en die woord ‘biotoop.’ Nou vra jy seker: ‘maar wat is ’n rentmeester, die ekologie, ’n bioom en ’n biotoop; en voorts, wat […]

    wat hy sien is vaag deur ‘n waterige gordyn verskuif sy sig van akwaties na skitter helder verligte wêreld verander sy rustige bestaan in harde pynlike bestaan om asem te haal of te vergaan   onder klotsende skuim vergaar skulpdiere sonder skulp uitgespoel op harde sand-strande soek dit oorlewing of herlewing in die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed