Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 3)

  “dood waar lê jou angel waar is jou oorwinning”   om lewensvrug te geniet moet jy gelukkig en voorspoedig wees gevul met volmaakte harmonie en liefde jou gesin soos ‘n gesonde wingerd vol lewenskrag – gawe van God vol dankbaarheid en vrede   om goeie lewensvrugte te kan dra moet jy kan presteer teenoor […]

daar lê hy nou, ’n ribbebeen van hout en heilige stilte, ‘n stof-stam van oneindige woorde   sy blare verwelk sag in die wind van ’n volk se stemme, ’n nasie wat hom vir altyd sal saam dra, gedigte soos ‘n mantel oor skouers.   en selfs die voëls, wat eers in sy takke gesing […]

    nou het straatdigter mondig geword Bruno Osaki Fazano het bevind dat: straatdigter se poësie as ‘n genre verstaan kan word voorheen verguis maar nou erken het Instapoēsie/Facebook-poësie nie weg gebreek van “Die Establishment” nie maar word as samehorige genre beskou visueel aantreklik, snelheid van inhoudproduksie onmiddelik herkenbaar as Instapoësie   nou kan straatdigter […]

  fyn staat van welwees teenoor droefgeestige verset wat gevoel van hartseer-moegheid jou asem laat gryp na krampagtigheid in melancholiestraat woon daar net haat selfveragtende haat wat jouself verlaat neerdrukkende neiging na distimie aarde se neerdrukkende toestand sy tragedié en wreedheid maak jou analities stil totdat jy uitbreek uit jou introversie strate vol wil gil […]

    op vooraand van derde wêreld oorlog lag ons sinies en so verlig oorloë en gerugte daarvan maak ons gladnie meer bang bosoorlog, plaasmoorde , “911” Iraque, Afganistan, Gaza, Ukraine ontelbare lewens verwoes, verloor verguisde huisgesinne, begrafnisse uitgerekte politiese retoriek terwyl menselewens vergaan en ons bly staan ons hier ver aan suidpunt van moeder […]

  minute, ure, dae, en jare vlieg verby elke oomblik iets geleer my hardeskyf steeds aktief sagteware party al verouder hardeware afgeleef en krom nuutste opdattering pas nie toe ek sestien was – was ek al een-en-twintig gewees op agt-en-sewentig word ek mondig voel soos nuwe takke wat wil uitloop en groei   © Tearlach.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed