Jongste aktiwiteit:

2024(Bladsy 11)

    op vooraand van derde wêreld oorlog lag ons sinies en so verlig oorloë en gerugte daarvan maak ons gladnie meer bang bosoorlog, plaasmoorde , “911” Iraque, Afganistan, Gaza, Ukraine ontelbare lewens verwoes, verloor verguisde huisgesinne, begrafnisse uitgerekte politiese retoriek terwyl menselewens vergaan en ons bly staan ons hier ver aan suidpunt van moeder […]

  minute, ure, dae, en jare vlieg verby elke oomblik iets geleer my hardeskyf steeds aktief sagteware party al verouder hardeware afgeleef en krom nuutste opdattering pas nie toe ek sestien was – was ek al een-en-twintig gewees op agt-en-sewentig word ek mondig voel soos nuwe takke wat wil uitloop en groei   © Tearlach.

  hiermee verklaar ek voor almal dat my gedigte en skrywes eg is dat dit nie plagiaat is nie   afrikaans is so ‘n mooi taal vir digter en skrywer wonderbaar daar is net soveel woorde daarin vervat dat enige skrywer of digter iewers iets wat voorheen al deur iemand anders gebruik was – sal […]

Baie geluk aan hierdie 10 lede! Wenners: Gedigte: BRONS: 1ste – NO. 5 Coenie Horak met Verootmoediging 2de – NO. 18 Retha van Deventer met Stofpad 3de – NO. 7 Coenie Horak met Lankmoe ( r )digheid SILWER: 1ste -NO. 14 Hester Steenkamp met Vuurvonke GEEN GOUD: 1ste – NO. 9 Andries Fourie met Reën […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed