Jongste aktiwiteit:

2024(Bladsy 22)

  een emmer vol van jou is reg jou woorde glashelder diamante jou gedagtes verhit die atmosfeer suiwer die hardste staalveer   jou gees sweef eeue al rond oor berge en dale van mensegrond die grondstof van hul denke jou ongeblusde wenke   sonder die krag van jou gees sal daar geen korrosie kan wees […]

  langsame, onbuigbare en wanaangepasde gedrag dui op jou oordrewe gevoel van selfbelangrikheid vernoem uit griekse mitologiese figuur Narsissus wat op sy spieēlbeeld in waterpoel verlief geraak het   ek sien jou spoggerige narsistiese plasings oral op sosiale media en jou volgelinge wat “diensvaardig die uwe” handeklap min wetende dat jou megalomaniese gedrag veral tuis […]

    vanuit my duinesitplek manuvreer ek my gedagtes probeer ek dit in agape bou gebruik ek my brein as toep om my denke in philia te navigeer   onwillekerigheid stuur my woorde in xenia nader aan die sawubona vly my ingebore eros beperk tog my snuffeltog na ontinkte koerslose niks   Ó Tearlach.

Op ‘n ander someraand het die wind verlangend deur die bergklowe geloei en haar klaaglied gelate in die suurveld uitgestort terwyl vuurwarm vonkelings in jou ysblouoë gegloei het daar, waar ons halfnaak onder die bosveldmaan langs die knetterkraak van ‘n rooikransvuur in ‘n honger hunkering (sonder skaamte of identiteit) voor die nag se sterwensuur tot […]

  voor elke jongman se sukses wag daar filters waardeur hy moet gaan dit is nie net meer presteer om beste te wees na jare se studie en geestelike insette wag dit om oor die berge van uitdagings te kan kom moet daar geweldige insette kom dan is daar die donker man voor elke nuwe […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed