Jongste aktiwiteit:

2024(Bladsy 41)

  die ou voete stap stram buig en verbuig deur jare van gewig dra oor ruwe soms bergagtige pad   die ou voete pas aan by leerskoene en stewels gevorm deur tyd en ewigheid gedril in patrone en dissipliene   die ou voete stap nog oor strande vol skerp skulpe wat voetsole sny en verguis […]

die dam lê soos ‘n reusespieël ingenestel tussen riet en grondwal ‘n stillewende weerkaatsing van lug, wolke en ‘n terloopse verbyvlug   dan kom die wildeganse in beweging vanaf die eilandjie met die kwastige treurwilg beweeg snaterend trip-trap oor die gladde oppervlak begin asof veerlig skei van hul eie weerkaatsings   terwyl hul langnek en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed