afsaal
jonkman wou gaan vry op sy ryperd sou hy moes ry mooi geroskam staan dié daar gepoleerde saal en blink stiebeuels hang aan die waenhuisdeur gepoleerde kamaste glad gestrykte rybroek met veer in sy hoed gestel was opsaal net ‘n plesier gereed is hy en sy stier tekens was daar nooientjie stel […]
verskansing
onder lagie dikvelligheid broei suurdeeg van twyfel al is mens ook geestelik blind of met balhorige siende blindheid en horende doofheid geslaan kom besef onstuitbaar nader van sy eie onmag in moderne lewe wie slaag daarin om goed te luister en te kyk vind ‘n soort rustigheid wat opvallend en voelbaar is ‘n […]
Geldmaak beloftes.
Geldmaak beloftes. Ons leef in ’n wêreld waar sukses blink en aanloklik geadverteer word, soos ’n kitsoplossing vir al jou probleme. Veral op platforms soos sosiale media, waar sogenaamde digitale bemarkers (of “aanlyn digitale bemarkingsghoeroes”) hul mooi beloftes soos konfetti strooi. Hulle vertel jou hoe maklik dit is om duisende rande te maak, wys jou […]
Nanag van die stomp skêr
Nanag van die stomp skêr. Die krakende houtvloer eggo nog in Ninke se ore, toe die kamerdeur stadig, krakend oop swaai. Versigtig trek sy die laken tot onder haar ken en knip-knip haar oë om beter te kan fokus in die maanverligte slaapkamer. Dis 03:00 in die oggend. In die donker deurraam neem […]
Sing my
Sing my – Brons Die kluitklap op die kissie, so wit soos my gesig, weergalm in my baarmoeder waar ek reeds die nuwe lewe voel. “O Here, gee my krag? Ek moet U nuwe skepsel net so lief hê, soos wat ek vir Christelle was?” Ek voel die son se strale oor […]
DESOLAAT (goud)
Sal jy altyd kyk hoe die son oor my skyn sal daar altyd ‘n plek in jou arms wees waarheen ek kan vlug sal jy ook my lig wees terwyl ek verse versin of myself verdiep in afwesige woorde sal jy my kom soek wanneer ek in die donker verdwaal en sal jy my altyd […]
Verjaardagkoekplan
Oom Piet de Lange van Lekkerkrypan koop ‘n abjater vir sy jonge vrou San hy gee dit vir haar net voor hy verjaar en hoop maar sy snap sy verjaardagkoekplan Andries Fourie (Seirdna)
Grace
ek wil soos jy wees Grace in hierdie liefdelose wêreld droog soos ‘n woestyn was jou omgee soos ‘n oase ja soos ‘n reënboog-blommetuin as ons net soos jy was Grace sou niemand ooit gestry het nie sou die son vir almal skyn en het elkeen sy plek gehad in ‘n eenvoud-samesyn ek wil my […]
verdienstelikheid
hoe kan ek dit verdien wat reeds voor betaal is genade op genade aangebied om te aanvaar. werk ek onverpoos sloof ek myself heeltyd af maak ek ‘n merk waar ek gaan hoe lyk my spore wat ek agterlaat ding ek mee om die eer verwag ek meer as wat ek […]