Die man in donker strate
Die Man in Donker Strate Vol van homself, altyd reg om vir geld te veg. Tog kry hy dit regom koppe te laat draai. Lief vir syomkyk tabak, altyd iewers versteek in sy sak. Tronktralies het hy goed geken. Daar moes hy boet vir sondes van lank gelede. Vuil en op straat ontmoet ek die […]
Die perfekte skoot Goud
Hy bak sy hand teen die bloeiende veld roesrooi gevlek teen die horison koper grashalms buig nederig neer stadig, verseker lig hy sy geweer die kranse kreun ‘n eggo net ‘n jagter en sy maat en in die deining van die sterwende son val ‘n skadu in die berg se kom nou swaai […]
Tweede kanse
daardie een oggend wanneer jy wakker word en jy weet jou wêreld verander al jou selfvertroue en selfbeeld wat in paar ooblikke verdwyn wanneer jou hart versaak miskien is jou are verstop dalk het daar ’n klep verswak jy weet net – dit is nou sulke tyd dikwels is jy gelukkig – kry […]
Plaaskind
Plaaskind Grootgewordin die verre Suidevan Namibië. ‘n Lewe gesplete en ongemaklik het hy geken. Maatjies op skool was nie juis vir hom bestem nie. Met brille so dik soos bottelglase moes hy sy weg baan. Min mense kon die siel regtig verstaan. Groot geword, gedroom van ‘n lewe in die stad. Daar verloor hy amper […]
Die man in donker strate
Die Man in Donker Strate Vol van homself, altyd reg om vir geld te veg. Tog kry hy dit regom koppe te laat draai. Lief vir sy omkyk tabak, altyd iewers versteek in sy sak. Tronktralies het hy goed geken. Daar moes hy boet vir sondes van lank gelede. Vuil en op straat ontmoet ek […]
Oom Bottervlieg
Oom Bottervlieg Oom Wouter het’n houthuisie doer diep in die woud. Om sy plankkasteel het hy geplant aan elke blom waaraan jy kan dink. Die mense praat: Sy boerdery gaan sink. Wie gaan nou aan blomme kou? Met grys, ongekamde hare drentel hy elke dag deur blomme en blare. Hy gesels met skoenlappers soos familie. […]
bedrewenheid
sag dog dringend laat hul die skuite uit op golwende watervlak kalm soos ‘n meer lê dit blink soos ’n spieël van glas die oggendmis lê laag en dig in die ooste dring sonstrale dreig om deur mis te breek my ore tel mense stemme wat haastig nog skel bevele gee dan brul […]
Elke keer is dit die laaste trek
Elke Keer is Dit die Laaste Trek Deur: Ryno du Plessis In ‘n huis geleef. Herinneringe gebou. Iets wat altyd aan die ou huis sal kleef. Versigtig pak ek my lewe in. Beskerm dit wat steeds waarde bring. Meet en pas. Ek wens alles kon pas in net my tas. Hoe groet jy ‘n lewe […]
Ou Tant Grieta
Ou Tant Grieta Deur: Ryno du Plessis So entjie weg van die Kaap het sy in ‘n klein dorpie gewoon. As Ouma Lech het almal haar geken. Sy kon baie mense goed verpes met haar té eerlike manier van praat. Sy sou maklik jou sondes vir jou vertel, al loop jy ook aan die anderkant […]