Jongste aktiwiteit:

Was daar maar

Was daar maar
‘n land waar drome
en verlange kon klots
om die voet-end van ‘n rots

Ja ‘n plek
waar twyfel verdwyn
soos mis voor die son
as dit vroegoggend opkom

Daar waar herinneringe bot
in onthou genot
en hartseer kwyn
in die son se skyn

maar realiteit is my lot
en als word beheer
deur oordeel te fel
en oor mekaar te regeer




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak