Fantasie van dans
Dans is ‘n kunsvorm,
van die ritmiese beweging van die liggaam.
Die Weense wals, tango, foxtrot, cha-cha,
jive, paso doble en samba …
Salsa. Die styl Vir dié dans,
kan jy maar jou rooiste lipstiffie aansit.
Dis sexy en sensueel.
Dis energiek, maar ook ontspanne en informeel.
Wat bring die wêreld van dans,?
soos branders wat sing,
en vir mense vreugde bring.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2018 - Poëtiese orde projek