Skouspel
ek slurp jou geure
uit die bakhand van my hart:
roosmaryn framboos en ‘ment,
totdat gedagtes ontwaak
en jy gestalte kry
in ’n skouspel van ink op papier
© Alkallie
19/10/2017
Kopiereg voorbehou
3 Kommentare
-

Callie Vermeulen
Pragtige vers... en so ook die foto daarby. Hou van!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Callie Vermeulen
Pragtige ver... en so ook die foto daarby. Hou van!