Jongste aktiwiteit:

gereed


die see lê kalm en wag
op die horison troon daar
vurige blou wolke van reën
elke natuurkind sit op gereed
meeue sweef senuagtig rond
op my duin sit ek en wag
saam met alles en almal
op Sy genade van bo
dit wat alles hernu
saligheid bring
van nuut wees

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed