Jongste aktiwiteit:

Bly

Ek sien hande wat my vashou
In my seerste donkerblou

Ek hoor iets soos passie
Die ritme laat my dans

Ek voel ‘n glimlag
Dit laat my saamlag

Ek skree my geheime
Saggies in jou oor

Jou lyftaal spreek veiligheid
En ek glo elke woord

Bly hier
By my
Vir altyd




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed